Stem vir die AfriVriendelik Entrepreneur van die Jaar

Maak seker jy beweeg tot onder, nadat jy op die entrepreneur(s) van jou keuse geklik het en sit jou besonderhede in om die stemproses te voltooi.

Die stemproses sluit Vrydag 20 Oktober 2017 om 12:00. Die wenner word 1 November 2017 aangekondig op sosiale media.