Afrikaans-Vriendelik is ‘n inisiatief van AfriForum, waar verbruikers sakeondernemings, op ’n webplatform kan opspoor.

Afrikaans-Vriendelik is nie net vir Afrikaanse ondernemings nie, maar ook vir Engelse ondernemings wat hulle dienste ook in Afrikaans aanbied. Dié platform is nie net tot voordeel van verbruikers en ondernemers nie, maar tot voordeel van Afrikaans.

Afrikaans-Vriendelik is tot diens van kliënte asook klein én groot sakeondermenings regoor Suid-Afrika.

Meer vrae: afrikaansvriendelik@afriforum.co.za

Lys Jou Onderneming Nou!