Derosa Rekenmeesters

Rekenmeesters firma, met kompeterende pryse en goeie diens.

Beets Accounting Services (Pty) Ltd h/a Derosa Accounting, is ‘n klein rekenmeesters firma wat aan die Oos-Rand geleë is.  Ons diens ‘n wye are in en rondom die Oos Rand.  Ons spesialiseer in maandelikse boekhou dienste, asook jaarlikse rekenmeester dienste.  Ons bied ‘n goeie betroubare menselikehulpbron diens, ‘n volledige salaris en lone diens (waar ons die hele funksie oorneem en u kopsere verminder), nuwe besigheid registrasies, veranderinge en “annual return” betalings by CIPC, registrasies by SARS en alle indienings en laastens help ons u, u BEE sertifikaat kry.

Ons Direkeur, Monique Beets CTFAIcba(SA), is geregistreer by die beheerligaam ICBA, dus kan u gerus voel met die wete dat die personeel van Derosa Accounting u met professionalisme sal bystaan.

Ons pryse is hoogs kompeterend dus sal u nie u keel afsny om professionele rekeningkundige hulp te kry nie.  U kan ons direk skakel of ons ‘n e-pos stuur en ons sal u terug skakel so gou moontlik.

U kan gerus na ons webtuiste gaan loer om meer inligting te kry van ons besigheid en om verwysings na te gaan.

Skryf 'n resensie

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Somerset Street 51
Springs 1559 GP ZA
Kry aanwysings
Ma - Do: 08:00 - 16:00 Vry: 08:00 - 12:00