Program

Aankoms en koffie

08:00
John Oort, CEO: GoZone en Sharktank entrepreneur Verkope: Geheime wat jy behoort te weet 08:30

Koffie

10:30
Charl Oberholzer, besigheidseienaar en entrepreneur Entrepreneurskap 10:50
Sandri Loubser, CA(SA), LS Business Consulting (rekeningkundige, adviseurs- en belastingdienste) Kleinsake geldsake: fokus op belasting 11:50

Middagete

12:30
Johandie Slabbert, bemarkingsbestuurder: AfriForum Bemarking en sosiale media: Fokus op jou teikenmark en Facebook 13:15

Vir enige navrae kontak sanderien@afriforum.co.za